Groenvlekduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Groenvlekduif
Groenvlekduif in die Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Turtur
Spesie: T. chalcospilos
Binomiale naam
Turtur chalcospilos
(Wagler, 1827)

Die Groenvlekduif (Turtur chalcospilos) is 'n algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, savanne, valleibosveld en tuine. Die voël kom voor in die noordelike en oostelike gedeeltes van Suider-Afrika. Die voël is 17 – 20 cm lank en 55 - 70 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Emerald-spotted Wood Dove.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Turtur chalcospilos". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.