Groot-Winterhoekberge (Oos-Kaap)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Die Groot-Winterhoekberge is 'n bergreeks van ongeveer 80 km wat in 'n amper oos-wes rigting strek, net noord vanaf Uitenhage tot waar die Baviaanskloofberge ophou. Die hoogste piek in die berg is Cockscomb[1] (1 768 m). Die Elandsrivier is suid van die berg.

Die berg moet nie verwar word met die Winterberg wat verder noord lê nie; daar is ook die Groot-Winterhoekberge noord van Tulbagh in die Wes-Kaap.

Verwysings[wysig | wysig bron]