Groot Muur van Sjina

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groot Muur van Sjina*
Unesco-wêrelderfenisgebied

ShanhaiguanGreatWall.jpg
Die Groot Muur van Sjina in Shanhaiguan.
Ligging van Groot Muur van Sjina op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Groot Muur van Sjina
Groot Muur van Sjina
Koördinate: 40°20′37″N 116°0′06″O
Lande Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina
Tipe Kultureel
Kriteria i, ii, iii, iv, vi
Verwysings 438
Streek Asië
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1987  (11de Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Ruines van 'n uitsigtoring

Die Groot Muur van Sjina (Sjinees: 萬里長城 / 万里长城 Wànlǐ Chángchéng10 000 Li lang Muur; ook 中國長城 / 中国长城 Zhōngguó ChángchéngLang Sjinese Muur) is 'n ou steenmuur in die noorde van Sjina. Die muur is opgerig om die Sjinese Keiserryk teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm. Die muur strek oor 21 196,18[1][2] [3] kilometers van Shanhaiguan by Bo Hai (300 km oos van Peking) tot Lop Nur in die suidoostelike deel van die outonome streek Sinkiang. Dit is die langste struktuur wat nog deur mense opgerig is. Die muur is ongeveer 5 persone breed en 20 persone hoog.

Verwysings[wysig]