Grootblaarpieringbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Grootblaarpieringbessie
Cordia africana00.jpg
Cordia africana02.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
(ongeplaas)
Familie:
Genus:
Spesie:
C. africana
Binomiale naam
Cordia africana
Sinonieme

Cordia holstii Gürke ex Engl.

Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die Limpopoprovinsie voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[1] Die boom het opvallende vrugte en blare en sy nasionale nommer is 651.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2020. Besoek op 16 Maart 2021.
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]