Grootbrulpadda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Pyxicephalus adspersus
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Superklas: Tetrapoda
Klas: Amphibia
Subklas: Lissamphibia
Superorde: Salientia
Orde: Anura
Familie: Pyxicephalidae
Genus: Pyxicephalus
Spesie: P. adspersus
Binomiale naam
Pyxicephalus adspersus
(Tschudi, 1838)
Sinonieme

Rana adspersa (Tschudi, 1838)

Die grootbrulpadda (Pyxicephalus adspersus) is 'n padda wat voorkom in die binneland van Suidelike Afrika. Die padda se lengte wissel van 15 – 20 cm en is olyfgroen en die pens is oranjegeel. Hy bly ondergronds in die droë winter maar kom na swaar somerreën uit om tydelike panne in die grasveld te beset. Sy roep is 'n diep, stadige brul. Sy getalle is besig om te daal in die Hoëveld. In Engels staan die padda bekend as die African bullfrog.

Bron[wysig | wysig bron]

'n Grootbrulpadda op 'n grasperk
Onderkant

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]