Grootoog-seskiefhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grootoog-seskiefhaai
Hexanchus nakamurai
Bewaringstatus

Gebrekkige data (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Hexanchiformes
Familie: Hexanchidae
Genus: Hexanchus
Spesie: H. nakamurai
Binomiale naam
Hexanchus nakamurai
(Teng, 1962),
Verspreiding van die Grootoog-seskiefhaai
Verspreiding van die Grootoog-seskiefhaai
Sinonieme

Hexanchus vitulus S. Springer, R. A. Waller, 1969

Die Grootoog-seskiefhaai (Hexanchus nakamurai) kom in die Atlantiese Oseaan, suidwes Indiese Oseaan en die westelike Stille Oseaan voor. In Suider-Afrika word die haai gevang aan die kus van KwaZulu-Natal. Die haai leef in water wat 90 – 600 m diep is en word tot 1.8 m lank en weeg tot 36 kg.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]