Grootoog-stompneus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Grootoog-stompneus
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Sparidae
Genus: Rhabdosargus
Spesie: R. thorpei
Binomiale naam
Rhabdosargus thorpei
Smith, 1979

Die Grootoog-stompneus (Rhabdosargus thorpei) is 'n vis wat endemies aan Suid-Afrika is tussen Port Alfred en Mosambiek. In Engels staan die vis bekend as die Bigeye stumpnose. Die vis word 50 cm lank en kan tot 4 kg weeg. Die kop en liggaam is silwerig terwyl die middel van die liggaam, anale en bekkenvinne geel is. Hulle kom voor langs strande en op rotsriwwe tot by water 70 m diep.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]