Woudpapegaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Grootpapegaai)
Jump to navigation Jump to search

Woudpapegaai
Kapsky.jpg
'n Nabyverwante spesie (Poicephalus fuscicollis suahelicus).
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Superfamilie:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
P. robustus
Binomiale naam
Poicephalus robustus
(Gmelin, 1788)
Cape Parrot, range.png
Verspreiding

Die Woudpapegaai (Poicephalus robustus) is 'n endemiese en afnemende standvoël in Afrobergwoud tussen Port Elizabeth en Durban. Die voël is skaars, daar is maar 500 - 1500 voëls oor; dus is die status bedreigd. Die voël is 30 – 35 cm lank en 270 - 320 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Cape Parrot.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Poicephalus robustus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.