Groottolsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Groottolsuikerbos
Protea inopina 19247831.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. inopina
Binomiale naam
Protea inopina
Rourke

Die groottolsuikerbos (Protea inopina) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea-genus behoort.[1] Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, skaars, uiters geïsoleerd en kom slegs in die Olifantsrivierberge naby Paleisheuwel voor.[1]

Die plant word 1 m hoog en het baie stamme. Die plant spruit weer uit na dit gebrand het. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig en bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei in sandsteengrond op hoogtes van 600 - 650 m en blom van September tot Desember.

In Engels staan dit as die Large-nut sugarbush bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Protea inopina" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017. Besoek op 3 Februarie 2020.

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]