Grystjeriktik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Grystjeriktik
Layard's Tit-Babbler 2017 08 12 5272.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. layardi
Binomiale naam
Parisoma layardi
(Hartlaub, 1862)

Die Grystjeriktik (Parisoma layardi) is 'n endemiese algemene standvoël in Karoobossieveld, dorre savanne, kusruigtes en bergbossieveld in Lesotho. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 - 16 gram. In Engels staan die voël bekend as Layard's tit-babbler

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Sylvia layardi". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)