Guadalupe Amor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Guadalupe Teresa Amor Schmidtlein, alias Pita Amor (Mexikostad, 30 Mei1918- ibidem,8 Mei 2000) was 'n Meksikane skrywer.[1]

Sy was 'n lid van die “ou Mexikaanse aristokrasie” en was 'n aktrise en model vir fotograwe of skilders as Diego Rivera en Raúl Anguiano.

Werke[wysig | wysig bron]

  • 1946 : Yo soy mi casa
  • 1947 : Puerta obstinada
  • 1948 : Círculo de angustia
  • 1949 : Polvo
  • 1953 : Décimas a Dios
  • 1958 : Sirviéndole a Dios, de hoguera
  • 1959 : Todos los siglos del mundo
  • 1984 : Soy dueña del universo

Verwysings[wysig | wysig bron]