Gydoberg
Voorkoms
Gydoberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 616 meter bo seevlak |
Rigting | Noordoos |
Reeks | Kaapse Plooigordel |
Koördinate | 33°14′06″S 19°22′39″O / 33.2351°S 19.3774°O |
Bergtipe | Berg |
Die Gydoberg is 'n berg in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit het 'n hoogte van 1 616 m.[1]
Fauna
[wysig | wysig bron]Die Lepidochrysops gydoae ('n skoenlapper) kom net op die hange van hierdie en die Theronsberg voor.