HIP 41378

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
HIP 41378
Sterrebeeld Kreef
Spektraaltipe F8
Soort Hoofreeksster
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 26m 27.84902s
Deklinasie +10° 04′ 49.3488″
Skynmagnitude (m) 8,92
Besonderhede
Massa (M) 1,15 ± 0,064[1]
Radius (R) 1,4 ± 0,19[1]
Temperatuur (K) 6 199 ± 50[1]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,11 ± 0,08[1]
Eienskappe
Planete 5
Ander name
BD+10°1799, HIP 41378, PPM 125260, YZ 10 3402, AG+10 1097, EPIC 211311380
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

HIP 41378 is ’n ster sowat 378 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Dit het ’n skynbare magnitude van 8,92. Hierdie F-tipe hoofreeksster het ’n massa van 1,15 sonmassas en ’n radius van 1,4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is sowat 6 199 K.[1]

Planeetstelsel[wysig | wysig bron]

HIP 41378 het sover bekend vyf planete, met groottes wat wissel van twee keer dié van Aarde tot die grootte van Jupiter; hulle strek tot sowat 1 AE van die ster af.

Die HIP 41378-stelsel[1]
Planeet
(vanaf ster)
Massa Semi-hoofas
(AE)
Wentelperiode
(dae)
Eksentrisiteit Baanhelling
(°)
Radius
b 5,71493 ± 0,00001 88,4 ± 1,6 2,90 ± 0,44 R
c 31,6978 ± 0,0040 89,58 ± 0,52 2,56 ± 0,40 R
e 131 89,98 ± 0,02 5,51 ± 0,77 R
d 157 89,7 ± 0,3 3,96 ± 0,59 R
f 324 89,9 ± 0,03 10,2 ± 1,4 R

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 Andrew Vanderburg et al. (2016). “Five Planets Transiting a Ninth Magnitude Star” (in en). The Astrophysical Journal 827: L10. doi:10.3847/2041-8205/827/1/L10.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]