Bruinkopvisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Halcyon albiventris)
Jump to navigation Jump to search

Bruinkopvisvanger
Bruinkopvisvanger.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. albiventris
Binomiale naam
Halcyon albiventris

Die Bruinkopvisvanger (Halcyon albiventris) is 'n algemene standvoël in boomvelde, kuswoude, parke en tuine. In Engels word dit die Brown-hooded Kingfisher genoem en in Angola staan dit as die matitieoshi bekend.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 20 tot 22 cm lank en weeg 50 tot 75 gram. Dit het 'n bruinerige kop met swart strepe. Daar is rooibruin gedeeltes aan die kante van die bors. Dit is groter as die Gestreepte visvanger en die snawel is rooi. Daar is geen wit aan die bo- of ondervlerk nie. Die mannetjie se rug is swart en die wyfie en die jong voëltjies se rug is bruin.

Galery[wysig | wysig bron]

Bruinkopvisvanger Halcyon albiventris Brown-hooded Kingfisher.jpg

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]