Gryskopvisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Halcyon leucocephala)
Jump to navigation Jump to search

Gryskopvisvanger
Grey-headed Kingfisher Halcyon leucocephala.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. leucocephala
Binomiale naam
Halcyon leucocephala
Gryskopvisvanger in Akagera Nasionale Park, Rwanda.
Gryskopvisvanger in Murchison-valle Nasionale Park, Uganda

Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.

Habitat[wysig | wysig bron]

Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.

Verspreiding[wysig | wysig bron]

'n Skets van 'n gryskopvisvangermannetjie deur Claude Gibney Finch-Davies , tans in die Transvaal Museum.
Eiers van Halcyon leucocephala

Nie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.

Geluid[wysig | wysig bron]

'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.

Ander name[wysig | wysig bron]

  • Engelse naam: Grey-headed kingfisher of Greyhooded kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronnelys[wysig | wysig bron]

  • Sinclair, Ian: Veldgids tot die Voëls van Suider-Afrika. 2de uitgawe. Struik Uitgewers