Halldor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Halldór is manlike voornaam in Ysland en die Faroëreilande.

Die naam kom uit die Oud-Noorse Hallþórr en beteken "Thor se rots" (hallr = "heuwel, rots, groot klip").[1][2]

Ander vorme[wysig | wysig bron]

  • Hallþór (Yslands)
  • Haldor (Deens, Noors)

Bekende naamdraers[wysig | wysig bron]

  • Halldór Laxness (1902–1998), Yslandse skrywer en nobelpryswenner in die letterkunde
  • Halldór Ásgrímsson (1947–2015), Yslandse politikus en eerste minister
  • Halldór Stefánsson (1892–1979), Yslandse skrywer
  • Haldor Halderson (1900–1965), kanadese yshokkiespeler
  • Haldor Topsøe (1913–2013), Deense ondernemer en stigter van die gelyknamige vervaardiger van katalisators

Afgeleide name[wysig | wysig bron]

  • Haldórsvík, plek op die Faroëreilande

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Halldórsson, Halldórsdóttir
  • Noord-Germaanse Voorname

Verwysings[wysig | wysig bron]