Hans Abrahamson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hans Abrahamsen saam met Sir Simon Rattle en Barbara Hannigan (London 10 Jan 2019)

Hans Abrahamson (gebore op 23 Desember 1952) is 'n Deense komponis.

Geselekteerde Werke[wysig | wysig bron]

  • Rundt Og Imellem (1971, 76), vir kwi tet
  • Strykkwartet No. 1, 10 Preludes;(1973 weergawe vir 4 tjellos 2017[1] herrangskik as 10 Sinfonias vir orkes 2010) [2]
  • Simfonie (1974) vir orkes
  • Winternacht (1976–78), vir ensemble
  • Walden (1978/1995), kwintet vir blaasinstrumente
  • Strykkwartet No. 2 (1981)
  • Nacht und Trompeten(1981), vir kamerorkes
  • Märchenbilder (1984), vir ensemble
  • Lied in Fall (1987), vir tjello en 13 instrumente
  • Himne vir tjello of altviool solo (1990)
  • Tien Studies (1983/1998) vir soloklavier
  • Klavierkonsert (1999/2000)
  • Schnee (2006–08), vir groot ensemble
  • Strykkwartet No. 3 (2008)
  • Dubbel konsert(2011), vir viool, klavier en strykinstrumente
  • Strykkwartet No. 4 (2012)
  • let me tell you (2013), vir sopraan en orkes, geskryf vir Barbara Hannigan
  • Left, alone (2015), Klavier vir die linkerhand saam met orkes
  • The Snow Queen (2019), opera

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Hans Abrahamsen 10 Preludes, version for cello quartet (2017)". musicsalesclassical.com. Opgespoor 15 Januarie 2019.
  2. Hans Abrahamsen (1952) Ten Sinfonias (2010) pour orchestre". ircam. Opgespoor op 15 Januarie 2019.