Hans Christian Oersted

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hans Christian Ørsted
Ørsted.jpg
Gebore14 Augustus 1777
Rudkøbing, Denemarke
Sterf9 Maart 1851 (op 73)
Kopenhagen, Denemarke
NasionaliteitVlag van Denemarke Denemarke
Alma materUniversiteit van Kopenhagen
Bekend virOntdekking van elektromagnetisme
ToekenningsCopley-medalje (1820)
Handtekening
Hans Christian Ørsted signature.svg

Hans Christian Oersted (14 Augustus 1777 - 9 Maart 1851) was 'n Deense fisikus, wat in 1820 ontdek het dat die naald van 'n kompas deflekteer wanneer dit naby 'n stroomdraende geleier gebring word. Dit was die eerste keer dat daar 'n verhouding tussen magnetisme en elektrisiteit gedemonstreer is.

Hans Christian Ørsted, Der Geist in der Natur, 1854

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  • Robert L. Boylestad, "Introductory Circuit Analysis", 9de Uitgawe, Prentice-Hall Inc., 2000.