Harmonie Dameskoshuis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Harmonie is 'n vrouekoshuis van die Universiteit Stellenbosch. Dis in 1905 opgerig en is naby die Konservatorium geleë. Die argitekte van die gebou was die vennote John Parker en Alexander Forsyth.

Bronne[wysig | wysig bron]