Harry Lloyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Harry Lloyd
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harry Charles Salusbury Lloyd[1]
Geboorte 17 November 1983 (1983-11-17) (35 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Harry Lloyd (gebore 17 November 1983) is 'n Engelse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jane Eyre (2011), The Iron Lady (2011), The Theory of Everything (2014), en Anthropoid (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: Jane Eyre
  • 2011: The Iron Lady
  • 2014: The Theory of Everything
  • 2014: Closer to the Moon
  • 2014: Big Significant Things
  • 2015: Narcopolis
  • 2016: Anthropoid
  • 2018: Philophobia

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2006: Robin Hood
  • 2007: Heroes and Villains
  • 2009: Taking the Flak
  • 2012: The Fear
  • 2014: Manhattan
  • 2015: Supreme Tweeter
  • 2017: Counterpart

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Iron Lady: From Script to Screen
  • 2011: The Iron Lady: Love Denis
  • 2011: The Iron Lady: Young Margaret
  • 2017: Game of Thrones Conquest & Rebellion: An Animated History of the Seven Kingdoms

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]