Harry Viljoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Harry Viljoen was 'n Springbok rugbyspeler en afrigter. Viljoen het by Nick Mallet oorgeneem as die nasionale afrigter in Oktober 2000. Hy het bedank in 2002 na 'n reeks swak vertonings en is opgevolg deur Rudolf Straeuli.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Voorafgegaan deur
Nick Mallet
Springbokafrigters
2000 - 2002
Opgevolg deur
Rudolph Straeuli