Hartblaargrondsuikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hartblaargrondsuikerbos
Protea cordata 1DS-II 1-8161.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. cordata
Binomiale naam
Protea cordata
Sinonieme
  • Pleuranthe cordifolia Knight
  • Protea cordifolia Sims
  • Scolymocephalus cordatus Kuntze

Die hartblaargrondsuikerbos (Protea cordata) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor vanaf die Kogelberg en Du Toitskloofberge tot by Bredasdorp, Riviersonderend en die Langeberg. Die plant word 30 cm in deursnee en 50 cm hoog en blom van Junie tot Julie.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van rotte en muise. Die plant groei die beste in Sederberg-skalie op hoogtes van 0 - 1 200 m.

In Engels staan dit as die Heart-leaf sugarbush bekend.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]