Hartjiesgras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hartjiesgras
Saw-tooth Love Grass (Eragrostis superba) (13927871661).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Eragrostis
Spesie:
Eragrostis superba

Peyr.

Die hartjiesgras [1] (Eragrostis superba Peyr.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom veral in Vrystaat, Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en KwaZulu-Natal voor, maar word ook in Namibië, Botswana, Zimbabwe, Eswatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. ook: bosluisgras, weeluisgras, skulpsaadjiegras
  2. SANBI-rooilys.