Hawekwas-spinnekopbos
Voorkoms
Hawekwas-spinnekopbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. acrocarpa
|
Binomiale naam | |
Serruria acrocarpa R.Br., (1810)
| |
Sinonieme | |
|
Die Hawekwas-spinnekopbos (Serruria acrocarpa) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Serruria behoort en deel van die fynbos vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Sederberg tot by die Suid-Kaap voor. Die struik word tot 50 cm lank word en blom in die lente.
Die plant spruit weer uit nadat dit gebrand het. Die plant groei op vlaktes en onderste hellings van fynbosplantegroei.
In Engels staan dit as die Common Rootstock Spiderhead bekend.