Hazel Dawn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hazel Dawn
Hazel Dawn on The Theatre cover, August 1914 (crop).jpg
Gebore(1891-03-23)23 Maart 1891
Sterf23 Augustus 1988 (op 97)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Kinders2

Hazel Dawn (23 Maart 1891 – 23 Augustus 1988) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente One of Our Girls (1914), The Heart of Jennifer (1915), Niobe (1915), en My Lady Incog. (1916).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1914: One of Our Girls
  • 1915: The Heart of Jennifer
  • 1915: Niobe
  • 1915: The Fatal Card
  • 1915: Gambier's Advocate
  • 1915: The Masqueraders
  • 1916: My Lady Incog.
  • 1916: The Feud Girl
  • 1916: The Saleslady
  • 1916: Under Cover
  • 1917: The Lone Wolf
  • 1921: Devotion

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]