Heilige Venda-bamboes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Heilige Venda-bamboes
Oxytenanthera abyssinica 2zz.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Oxytenanthera
Spesie:
O. abyssinica
Binomiale naam
Oxytenanthera abyssinica
(A.Rich.) Munro

Die Heilige Venda-bamboes (Oxytenanthera abyssinica) is een van twee spesies bamboes wat endemies in Afrika is. Dit kom voor in tropiese Afrika. In Suid-Afrika kom dit slegs in die Limpopo-provinsie voor.

Die boom se nasionale nommer is 21.6.[1] Die ander bamboesspesie wat inheems aan Afrika is, is Bergbambos tessellatus.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]