Helenè Bester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helenè Bester
Beroep(e)Musikant
EtiketteSELECT
Webwerfhelenebester.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Helenè Bester is 'n Afrikaanse sangeres en TV-aanbieder. Sy is in 1997 deur die ATKV as beste opkomende sanger aangewys. In 1999 tree sy by haar eerste kunsfees, Aardklop, saam met Mathys Roets op. Sy het sedertdien by verskeie kunsfeeste, insluitend die KKNK opgetree. [1]

Diskografie[wysig | wysig bron]

  • Grootste Treffers, 2009 SELECT
  • Oorgee, 2007 SELECT
  • Hou Van Jou CD en Wens CD, SELECT
  • Hou Van Jou, 2004 SELECT
  • Wens, 2002 SELECT

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. musicians.co.za, besoek op 11 April 2010.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]