Helen Broderick

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helen Broderick
Geboorte (1891-08-11)11 Augustus 1891
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 25 September 1959 (op 68)
Kinders Broderick Crawford
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1924–1946
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Helen Broderick (11 Augustus 1891 – 25 September 1959) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Top Hat (1935), Murder on a Bridle Path (1936), Swing Time (1936), en No, No, Nanette (1940).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1924: High Speed
  • 1926: The Mystery Club
  • 1931: 50 Million Frenchmen
  • 1935: Top Hat
  • 1935: To Beat the Band
  • 1936: Murder on a Bridle Path
  • 1936: Swing Time
  • 1936: Love on a Bet
  • 1936: Smartest Girl in Town
  • 1937: Meet the Missus
  • 1937: We're on the Jury
  • 1937: She's Got Everything
  • 1938: The Road to Reno
  • 1938: Service de Luxe
  • 1939: Naughty But Nice
  • 1939: Stand Up and Fight
  • 1940: No, No, Nanette
  • 1940: The Captain Is a Lady
  • 1941: Virginia
  • 1944: Three Is a Family
  • 1946: Because of Him

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]