Helskloofpas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Helskloofpas
Ligging Suidoostekant van die Richtersveld

Die Helskloofpas is 'n bergpas aan die suidoostekant van die Richtersveld in Namakwaland. Dit word veral gebruik deur besoekers aan die Richtersveld Nasionale Park en die Richtersveld Bewarea. Paaie in die omgewing leen hulle tot die gebruik van vierwielaangedrewe voertuie.

Sien ook[wysig | wysig bron]