Henry Lukin-standbeeld

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Foto van Henry Lukin
Henry Lukin se standbeeld in die Kompanjiestuin

In die Kompanjiestuin in Kaapstad staan naby die museums die standbeeld van genl.-maj. Henry Timson Lukin. Hy was die Suid-Afrikaanse bevelvoerder tydens die Slag van Delvillebos (1916) in die Eerste Wêreldoorlog.