Grootblaarlaventelboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Heteropyxis dehniae)
Jump to navigation Jump to search

Grootblaarlaventelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. dehniae
Binomiale naam
Heteropyxis dehniae
Rchb., 1828

Die Grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae) is 'n klein boom wat op klipperige koppies en miershope in bosruigtes en woudrande aangetref. Die boom kom meestal in Zimbabwe en noordwaarts tot in Malawi en weswaarts tot in die Angolese hooglande voor. Die boom lyk baie soos die laventelboom maar die blare is groter. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]