Heuningkoekbontpaling

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Heuningkoekbontpaling
Gymnothorax favagineus 2.jpg
Not evaluated (IUCN 3.1)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
G. favagineus
Binomiale naam
Gymnothorax favagineus

Die Heuningkoekbontpaling (Gymnothorax favagineus) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkeise Wildekus noordwaarts. Die paling se kleur is liggeel met 'n heuningkoekpatroon en hy kan tot 1.5 m lank word. Dit woon in gate en grotte in koraal- en rotsriwwe, en sy kop steek dikwels by die gat uit waarin dit woon.

In Engels staan die vis bekend as Reticulated moray.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]