Himeneüs

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Himeneüs word in die boeke van 1 Timoteus (1 Tim 1:20) en 2 Timoteus (2 Tim 2: 17, 18) van die Nuwe Testament van die Bybel genoem.

Sy geloof het skipbreuk gely. Hy het geleer dat die opstanding alreeds plaasgevind het.

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook[wysig | wysig bron]