Hiroshi Araki
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hiroshi Araki | |
Vakgebied | Sterrekunde |
---|---|
Instelling(s) | Nasionale Sterrekundige Observatorium van Japan se Mizusawa VLBI-observatorium |
Hiroshi Araki (荒木 博 志 Araki Hiroshi) is 'n Japannese sterrekundige. Hy werk by die Nasionale Sterrekundige Observatorium van Japan se Mizusawa VLBI-observatorium in Ōshū, en was die wetenskapspan se leier van die MUSES-C-sending. Hy het drie asteroïdes ontdek. Hy en sy kollegas by die sterrewag het hy 'n gedetailleerde topografiese kaart van die Maan geskep. [2]
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Detailed map shows dry Moon" - Canada
- "Crustal thickness of the Moon: Implications for farside basin structures" - GRL Geargiveer 27 September 2012 op Wayback Machine
- "Moonlight project - Observations of Lunar rotation and Ephemeris by optical methods on the Moon" Geargiveer 4 Maart 2012 op Wayback Machine
- Spacewarn Bulletin - NASA
- "Moon's Puzzling, Thick-Skinned Far Side" - Sky and Telescope Geargiveer 24 Maart 2012 op Wayback Machine
- "New high-res maps suggest little water in moon" - Universe Today
- "CCD Centroiding Experiment for the Japan Astrometry Satellite Mission (JASMINE) and In Situ Lunar Orientation Measurement (ILOM)"
- "Development ofa LD pumped Nd:YAG Oscillator for Space-borne LaserAItimeter"