Holliday Grainger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holliday Grainger
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Holliday Clark Grainger
Geboorte 27 Maart 1988 (1988-03-27) (31 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1994–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Holliday Grainger (gebore 27 Maart 1988) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cinderella (2015), The Finest Hours (2016), en My Cousin Rachel (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Scouting Book for Boys
  • 2015: Cinderella
  • 2016: The Finest Hours
  • 2017: My Cousin Rachel
  • 2017: Tulip Fever
  • 2018: Halo of Stars
  • 2018: Tell It to the Bees
  • 2019: Animals

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1996: Roger and the Rottentrolls
  • 2011: The Borgias
  • 2017: C.B. Strike

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: The Illustrated Mum
  • 2007: The Bad Mother's Handbook
  • 2009: Mark's Brilliant Blog
  • 2010: Stanley Park
  • 2015: Lady Chatterley's Lover

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2013: World of Borgias

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]