Holy Fashion Group

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Holy Fashion Group
Holy Fashion Group logo.svg
Kreuzlingen 1911.jpg
Tipe Switserse aandelemaatskappy
Gestig 1945/1984
Hoofkantoor Kreuzlingen, Thurgau, Switserland
SleutelpersoneMarcel Braun (hoof uitvoerende beampte)
Uwe Holy (voorsitter van die bestuursraad)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieModebedryf, kleinhandelbedryf
ProdukteKlerasie
Werknemers812 (2007)
Divisiesstrellson · Joop! · windsor
Webwerfholyfashiongroup.com

Holy Fashion Group (eie skryfwyse: HOLY FASHION GROUP) is die groepnaam wat die Switserse mode-onderondeming Strellson AG vir homself gekies het (alhoewel dit amptelik as Strellson AG geregistreer is[1]). Die onderneming, wat sy hoofkwartier in Kreuzlingen in die kanton Thurgau het, ontwerp mode vir dames en here wat onder die etikette strellson, Joop! en windsor bemark word. Die groep bedryf naas winkels in verskillende lande ook sy eie aanlynwinkel.

Verwysings[wysig | wysig bron]