Horizon 2020

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Horizaon 2020 is die program vir navorsing en innovasie van die Europese Unie. Dit behels 'n bedrag van 80 miljard euro vir die tydperk 2014-2020. [1](Ter vergelyking die Suid-Afrikaanse begroting van 2017 was ongeveer 100 miljard euro).

Aanvrae kan deur iedereen op talle gebiede soos lanbou, energie, veiligheid, biotegnologie, innovasie en baie meer gedoen word.[2] Die aanvrae word gewoonlik deur drie of meer partners uit drie verskillende lande gedoen.

Verwysings[wysig | wysig bron]