Howard Schultz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Howard Schultz
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Schultz in Januarie 2019

Gebore 19 Julie 1953 (1953-07-19) (66 jaar oud)
New York Stad, Verenigde State
Nasionaliteit Verenigde State
Beroep Besigheidsman en politikus
Huweliksmaat Sheri Kersch 1982
Kind(ers) 2
Webblad Amptelike webblad

Howard Schultz (gebore Julie 19, 1953) is 'n Amerikaanse besigheidsman. Hy was voorsitter en hoof uitvoerende beampte van Starbucks van 1986 tot 2000 en weer van 2008 tot 2017, sowel as sy uitvoerende voorsitter vanaf 2017 tot 2018. Volgens Forbes was hy in 2016 die 232 rykste man in die Verenigde State, met 'n netto van $2.9 biljoen soos op Februarie 2019.[1]

Schultz het as uitvoerende hoof van Starbucks bedank en in April 2017 die uitvoerende voorsitter geword.[2]

Schultz het in Junie 2018 as uitvoerende voorsitter teruggetree, en voorsitter emeritus geword het, te midde van bespiegeling dat hy ambisies het vir die presidensiële verkiesing van die Verenigde State van Amerika in 2020.[3] Op 27 Januarie, het Schultz aangekondig dat hy 'n presidensiële bod as onafhanklike kandidaat sal ondersoek.[4]

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Schultz was gebore in 'n Joodse familie[5] op 19 Julie 1953, in Brooklyn, New York.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Verdere leesstof[wysig | wysig bron]

  • Schultz, Howard; Yang, Dori Jones (1997). Pour Your Heart Into It: How Starbucks Built a Company One Cup at a Time. Hyperion. 
  • Schultz, Howard; Gordon, Joanne (2011). Onward: How Starbucks Fought for Its Life without Losing Its Soul. Rodale. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]