Howard Webster Byers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Howard Webster Byers
Mens
GeslagManlikWysig
Geboortedatum25 Desember 1856Wysig
Sterfdatum24 Maart 1928Wysig
BeroeppolitikusWysig
Politieke amplid van die Iowa Huis van VerteenwoordigersWysig
Lid van politieke partyRepublikeinse PartyWysig

Howard Webster Byers (25 Desember 1856 – 24 Maart 1928) was 'n Amerikaanse prokureur en politikus.

Hy is gebore in Woodstock, Richland County, Wisconsin, Byers het saam met sy ouers na Hancock County, Iowa verhuis. Byers het die publieke skole in Wisconsin en Iowa bygewoon. Byers het die regte gestudeer en is toegelaat tot die Iowa balie in 1888. Hy het 'n regspraktyk gehad in Harlan, Iowa. Vanaf 1894 tot 1898 en van 1900 tot 1902, het Byers in die Iowa Huis van Verteenwoordigers gedien en was 'n Republikein. Hy het ook gedien as spreker van die huis. Vanaf 1907 tot 1909, het Byers gedien as Iowa se Prokureur-Generaal. Hy het verhuis na Des Moines, Iowa. Byers het gesterf in 'n hospitaal in Des Moines, Iowa.[1][2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Iowa Legislature-Howard Webster Byers
  2. 'Byers, Former Attorney General, Dies,' The Des Moines Tribune Capital, Maart 24, 1928, pg. 1, 2