Howland Chamberlain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Howland Chamberlain
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Howland Chamberlain (2 Augustus 1911 – 1 September 1984) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Best Years of Our Lives (1946), Force of Evil (1948), Kramer vs. Kramer (1979), en Electric Dreams (1984).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1946: The Best Years of Our Lives
  • 1948: Force of Evil
  • 1951: Pickup
  • 1979: Kramer vs. Kramer
  • 1984: Electric Dreams

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]