Hugo Speer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Hugo Speer
Geboorte 17 Maart 1969 (1969-03-17) (50 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hugo Speer (gebore 17 Maart 1969) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Full Monty (1997), The Interpreter (2005), en Nymphomaniac: Vol. I (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1994: Mainline Run
  • 1997: The Full Monty
  • 1999: Swing
  • 2001: Barnie et ses petites contrariétés
  • 2005: The Interpreter
  • 2010: Carmen's Kiss
  • 2013: Nymphomaniac: Vol. I

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: McCallum
  • 2000: Hearts and Bones
  • 2006: Sorted
  • 2008: Echo Beach
  • 2011: Bedlam
  • 2012: 999: What's Your Emergency?
  • 2014: The Musketeers
  • 2017: Escape
  • 2019: London Kills

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1999: Shockers: Ibiza - £99 Return
  • 2002: Green-Eyed Monster
  • 2002: An Angel for May
  • 2003: The Debt
  • 2003: Sons & Lovers
  • 2006: Love Lies Bleeding
  • 2018: Waco Inferno: The Untold Story
  • 2018: Tortured by Mum and Dad? - The Turpin 13

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]