Huludao

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Huludao
葫芦岛
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik.
'n Uitsig oor Huludao se nuwe sakedistrik.
Ligging van Huludao op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Huludao
Huludao
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 40°43′00″N 120°50′00″O / 40.71667°N 120.83333°O / 40.71667; 120.83333Koördinate: 40°43′00″N 120°50′00″O / 40.71667°N 120.83333°O / 40.71667; 120.83333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Chen Xiaokun
 - Burgemeester Sun Zhaolin
Oppervlak
 - Stad 10 415 km²  (4 021 vk m)
Bevolking (2007)
 - Stad 2 787 032
 - Stedelik 780 414
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 125000
Skakelkode(s) 429
Webwerf: hld.gov.cn

Huludao (Sjinees: 葫芦岛) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 787 032 in 2007. Die stad is in die noordooste van Sjina, wes van die grens tot Noord-Korea, oos van Beijing, noord van Dalian en aan die Geel See geleë. Huludao vorm saam met Dalian, Yingkou, Qinhuangdao en Qingdao die ekonomiese sirkel van die Bohaimeer.