Humewoodweg-spoorwegstasie
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Humewoodwegstasie is 'n spoorwegstasie geleë in Humewood, Gqeberha (voorheen Port Elizabeth), Suid-Afrika.
Dit is 'n afsonderlike stasie van die hoof-Port Elizabethstasie, gebou in 1899, en is die oostelike eindpunt van die smalspoor Avontuurspoorweg (nou geslote) wat teen 285 kilometer (177 myl) die langste 2-voet smalspoor treinspoor in die wêreld is.
Die Humewoodweg–Humansdorpdeel van die Avontuurspoorweg is destyds geopen in November 1905. [1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Report of the general manager of railways. Cape of Good Hope. Dept. of railways. 1910. pp. lxxi. Besoek op 25 November 2009.