Mashonahyliota

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Hyliota australis)
Jump to navigation Jump to search

Mashonahyliota
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. australis
Binomiale naam
Hyliota australis
Shelley, 1882

Die Mashonahyliota (Hyliota australis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in miombo- en ander breëblaarboomveld. Die voël is 12 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern Hyliota.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Hyliota australis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.