Rooskeelkolpensie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Hypargos margaritatus)
Jump to navigation Jump to search

Rooskeelkolpensie
Hypargos margaritatus -Mkhuze Game Reserve -South Africa-8.jpg
Mannetjie in die Mkhuze Wildreservaat, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. margaritatus
Binomiale naam
Hypargos margaritatus

Die rooskeelkolpensie (Hypargos margaritatus) is 'n endemiese, gelokaliseerde algemene standvoël in doringveldruigtes en kusstreke. Hulle drink dikwels vroeg soggens by poeletjies. Die voël is 12 cm groot en weeg 12 – 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Pink-throated Twinspot.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Hypargos margaritatus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.