ICD-10 Hoofstuk XX: Noodlottige ongevalle deur eksterne faktore veroorsaak
Voorkoms
ICD-10 Hoofstuk XX omvat noodlottige ongevalle wat deur eksterne faktore veroorsaak is, gerangskik volgens die tiende uitgawe van die Internasionale Statistiese Klassifikasie van Siektes en Verwante Gesondheidsprobleme.[1] Die hoofstuk omvat die kodes V01 tot Y98:
- V01–X59 Ongelukke
- X60–X84 Selfbesering met opset
- X85–Y09 Aanvalle
- Y10–Y34 Voorvalle van onbepaalde opset
- Y35–Y36 Wetlike ingryping of oorlog
- Y40–Y84 Komplikasies weens mediese of snykundige behandeling
- Y85–Y89 Nasleep van eksterne oorsake van morbiditeit en sterflikheid
- Y90–Y98 Bykomende faktore wat verband hou met die oorsake van morbiditeit en sterflikheid wat elders geklassifiseer is