Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika
Voorkoms
(Aangestuur vanaf IEC)
Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika | |
---|---|
Agentskap oorsig | |
Stigting | 1996-10-17 |
Jurisdiksie | Regering van Suid-Afrika |
Hoofkantoor | Verkiesingshuis, Centurion |
Agentskap bestuurders | Vuma Mashinini, Voorsitter Mosotho Moepya, Waarnemende Hoofverkiesingsbeampte |
Dokumente | Konstitusie van Suid-Afrika Verkiesingskommissiewet, 1996 Verkiesingswet, 1998 |
Amptelike Webtuiste | |
https://www.elections.org.za |
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van Suid-Afrika is 'n nie-politiese organisasie wat sedert April 1994 Suid-Afrika se nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings administreer.
'n Tydelike Verkiesingskommisie was gedurende 1993 aangestel om die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 te administreer. Die verkiesing is op 27–29 April 1994 gehou. Die permanente Verkiesingkommissie is op 17 Oktober 1996 gestig, en het sedertdien algemene (nasionale en provinsiale) en munisipale verkiesings in Suid-Afrika behartig.