If This Is a Man

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

If This Is a Man (Italiaans: "Se questo è un uomo"[1] is 'n memoir deur die Italiaanse oorlewende (en skrywer) van die Auschwitz kampe, Primo Levi, wat in 1947 gepubliseer was. Dit beskryf sy arrestasie as 'n lid van die Italiaanse Weerstandsbeweging gedurende die Tweede Wêreldoorlog , en sy gevolglike gevangesetting in die Auschwitz-konsentrasiekamp (waarvan die Monowitz-konsentrasiekamp deel van was) vanaf Februarie 1944 totdat die kamp bevry was op 27 Januarie 1945.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. se”. DiPI Online - Dizionario di Pronuncia Italiana. URL besoek op 30 November 2018.