Indiese geelneusalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Indiese geelneusalbatros
Suid-oostelike kus van Tasmanië
Bewaringstatus

Status iucn3.1 EN af.svg
Bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Thalassarche
Spesie: T. carteri
Binomiale naam
Thalassarche carteri
(Rothschild, 1903)
Sinonieme

Thalassarche chlororhynchos carteri
Thalassarche bassi

Die Indiese geelneusalbatros (Thalassarche carteri) is voël wat volop is aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is die algemeenste albatros aan die kus van KwaZulu-Natal. Die voël is 75 – 80 cm groot, weeg 2.1 - 2.9 kg en het 'n vlerkspan van 2.0 - 2.2 meter. Hulle broei op eilande in die suid Indiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as Indian yellow-nosed albatross.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Thalassarche carteri”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.