Ira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ira, "die Jitriet", is een van die 37 helde van koning Dawid wat in 2 Sam 23 van die Ou Testament van die Bybel genoem word.

Die lys van helde kom ook in 1 Kron 11 voor (1 Kron 11:).

Literatuur[wysig | wysig bron]

  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook[wysig | wysig bron]